Jan Blohm Akoesties, regstreeks by The Music Kitchen
Datum: Vrydag 11 Desember 2026
Tyd: 19:30 (Deure open om 18:00)
Kaartjies: R280
Alle sitplekke vir hierdie vertoning word vooraf toegeken en jy sal met aankoms ’n tafelnommer ontvang.
Indien kaartjies afsonderlik gekoop word, stuur asseblief ’n e-pos aan [email protected] met die name van almal wat julle graag saam aan dieselfde tafel wil laat sit.
Weens die aard van ons lokaal mag jy moontlik ’n tafel deel met ander musiekliefhebbers.
’n Heerlike spyskaart en kroeg is beskikbaar.

Jan Blohm Akousties 11 Des 2026
The Music Kitchen, Port Elizabeth


