๐ถ GIAN GROEN REGSTREEKS BY THE MUSIC KITCHEN! ๐ถ
๐
Datum: 16 Desember 2026
๐ข Tyd: 19:30 (Deure open om 18:00)
๐๏ธ Kaartjies: R220 by www.musikitchen.co.za
BELANGRIKE INLIGTING OOR SITPLEKKE:
Alle sitplekke vir hierdie vertoning word vooraf toegeken. Jy sal met aankoms 'n tafelnommer ontvang.
Indien kaartjies afsonderlik gekoop word en julle graag saam wil sit, stuur asseblief 'n e-pos na [email protected] met die name van almal wat graag saam aan dieselfde tafel wil sit.
๐ฝ๏ธ Heerlike kos van ons spyskaart en 'n kroeg is beskikbaar!
๐ถ Ons sien uit daarna om julle by The Music Kitchen te verwelkom vir 'n onvergeetlike aand saam met Gian Groen!

๐ถ GIAN GROEN REGSTREEKS BY THE MUSIC KITCHEN! ๐ถ
The Music Kitchen, Port Elizabeth


