Die Vyftigers (Gian Groen, Neil Sandilands, Abel Kraamsaal en Schalk Joubert)

Die Vyftigers (Gian Groen, Neil Sandilands, Abel Kraamsaal en Schalk Joubert)

The Music Kitchen, Port Elizabeth

About

Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud. Maar weet jy wat nog? Daar’s ’n klomp talentvolle manne wat in 2025 hul eie 50 jaar om die son vier — presies die helfte so oud soos ons geliefde Moedertaal. Wie is hulle? Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal — vier kunstenaars, vier stories, een verhoog. Hulle skryf, speel en leef Afrikaans soos min, en nou is hulle saam op een verhoog vir ’n aand van rou, eerlike musiek en viering. Noem dit ’n bietjie sin maak van die laaste 100 jaar van taal en die laaste 50 jaar van lewe — alles in een aand, een plek, en in een kragtige, kreatiewe taal: Afrikaans. Die Vyftigers het reeds bekoor reeds gehore sedert April dié jaar en dié opvoering belowe om net so besonders te wees — met melodie, ritme, lag en liriek wat lank ná die laaste noot sal bly hang. @AbelKraamsaal @SchalkJoubert @GianGroen @NeilSandilands Datum: 31 Julie Tyd: 19:30 (Deure maak 18:00 oop) Kaartjies: R220

Venue

Address

69 Mangold St, Port Elizabeth, 6055, South Africa
Get directions

Organised by

See what's on, wherever you are

Download the FIXR app to discover local events, follow your favourite organisers, and get notified the second tickets go on sale.

Download Android appDownload iOS app
Download the app
© VIPR Digital 2026
Location
Language