Pretorija! 🌾🔥 Die Boere Punk Toer is oppad!
Blitz en Karel Bester en die Kraaines pak die pad aan van Slaapstad na Snorcity vir ’n behoorlike Afrikaanse boere punk jol.
Maar hulle kom nie alleen nie Worsie van Wyk, Skrikkeljaar en Kosmos Ens. klim saam op die verhoog, vir ’n aand vol plaas punk gees in jou moerdertaal . ️
Verwag ’n mengsel van boere-punk, swaar metaal en Kalt Klanke soos net hierdie klomp dit kan doen. Trek jou beste plaas kit aan, bring jou mense en kom dans jou skoene stukkend, want manne ons gaan ploeg.
LINEUP:
18:00 — Kosmos Ens.
19:00 — Blitz
20:00 — Skrikkeljaar
21:00 — Karel Bester en die Kraaines band
22:00 — Worsie van Wyk
Kaartjies:
Online: R150
Door: R200
Railways Café Irene — oop vanaf 10:00
2 Hack Rd, Irene, Centurion
Card Only venue
Good Vibes Only
No u/18’s
ROAR
No illegal substances or weapons
Kindly note: this is a standing show in the theatre
Please note that Railways Café is strictly 18+ from 7 p.m

Afrikalt bied aan: Boere Punk Toer
Railways Cafe Irene, Pretoria


