Double Bill
Herman Kleinhans & Valiant Swart
Datum: 18de April 2025
Tyd: 19:30 (Deure maak 18:00 oop)
Kaartjies: R220
Alle sitplekke vir hierdie vertoning is gealokeer en jy sal n; tafel nommer by die deur kry.
Heerlike spyskaart en kroeg beskikbaar

Herman Kleinhans & Valiant Swart live at The Music Kitchen
The Music Kitchen, Port Elizabeth


