🎤 RAY DYLAN REGSTREEKS BY THE MUSIC KITCHEN! 🎶
📅 Datum: Sondag, 8 November 2026
🕜 Tyd: 13:30 (Deure open om 12:00)
🎟️ Kaartjies: R180 per persoon
🌐 Bespreek by: www.musickitchen.co.za
BELANGRIKE INLIGTING OOR SITPLEKKE:
Alle sitplekke vir hierdie vertoning word vooraf toegeken. Jy sal met aankoms 'n tafelnommer ontvang.
Indien kaartjies afsonderlik gekoop word, stuur asseblief 'n e-pos na [email protected] met die name van almal wat graag saam aan dieselfde tafel wil sit.
Weens die aard en uitleg van ons lokaal is dit moontlik dat jy 'n tafel met ander musiekliefhebbers sal deel. Dis immers waaroor lewendige musiek gaan – om saam musiek te geniet en nuwe vriende te maak!
🍽️ Heerlike kos van ons spyskaart en 'n volledig toegeruste kroeg is beskikbaar.
🎶 Kom geniet 'n onvergeetlike Sondagmiddag saam met Ray Dylan by The Music Kitchen!

🎤 RAY DYLAN REGSTREEKS BY THE MUSIC KITCHEN! 🎶
The Music Kitchen, Port Elizabeth


