Discover events
<
ROOKSEIN LIVE
ROOKSEIN LIVE

ROOKSEIN LIVE

Bridgestreet

Port Elizabeth

About

Beleef ROOKSEIN se ongelooflike energie by Bridge Street! Hierdie is nie net n event nie, dis n vibe. Datum: 28 Feb 2025 Mark reg vir vibes, kragtige klanke, en n aand wat jy NOOIT Sal vergeet nie! Bespreek vandag jou kaartjie ROOKSEIN is 'n musiekgroep wat in die begin van 2018 in Potchefstroom gestig is. Die groep bestaan uit studentevriende Megan Tait, Dian Andre Maritz, en Renier van de Westhuizen. Dit was Renier wat die idee gehad het om die groep te begin en het die ander lede bymekaar gebring. Hulle het 'n gedeelde doelwit om musiek te skep wat diep betekenis dra. Hul optredes is 'n unieke mengsel van Afrikaanse en Engelse liedjies. Get ready for an unforgettable night with Rooksein Live at Bridge Street! Join us on 28 February for an electrifying performance by one of Afrikaans music's most exciting bands. Feel the rhythm, energy, and passion as they bring their unique sound to life. Don't miss out on the chance to experience Rooksein live! Grab your tickets now and secure your spot at the hottest show in town!

Organised by

Venue

1 Bridge Street, Port Elizabeth, 6001, South Africa
Bridgestreet
© VIPR Digital 2025